King James Version
AFR DVK
1
And when he had opened the seventh seal, there was silence in heaven about the space of half an hour.
En toe Hy die sewende seël oopmaak, was daar stilte in die hemel omtrent die ruimte van ’n halfuur.
2
And I saw the seven angels which stood before God; and to them were given seven trumpets.
En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan; en aan hulle is sewe basuine gegee.
3
And another angel came and stood at the altar, having a golden censer; and there was given unto him much incense, that he should offer [it] with the prayers of all saints upon the golden altar which was before the throne.
En ‚'n ander engel het gekom en by die altaar gestaan, hebbende ‚'n goue wierookvat; en daar is aan hom baie reukwerke gegee, dat hy dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar sou offer wat voor die troon was.
4
And the smoke of the incense, [which came] with the prayers of the saints, ascended up before God out of the angel’s hand.
En die rook van die reukwerke, wat met die gebede van die heiliges opgaan, het uit die hand van die engel opgegaan voor God.
5
And the angel took the censer, and filled it with fire of the altar, and cast [it] into the earth: and there were voices, and thunderings, and lightnings, and an earthquake.
En die engel het die wierookvat geneem, en dit met die vuur van die altaar gevul, en dit op die aarde gegooi: en daar was stemme, en donderslae, en bliksemstrale, en ‚'n aardbewing.
6
And the seven angels which had the seven trumpets prepared themselves to sound.
En die sewe engele wat die sewe basuine gehad het, het hulleself berei om te blaas.
7
The first angel sounded, and there followed hail and fire mingled with blood, and they were cast upon the earth: and the third part of trees was burnt up, and all green grass was burnt up.
Die eerste engel het geblaas, en daar het hael en vuur gevolg, vermeng met bloed, en hulle is op die aarde gegooi: en die derde deel van die bome is verbrand, en alle groen gras is verbrand.
8
And the second angel sounded, and as it were a great mountain burning with fire was cast into the sea: and the third part of the sea became blood;
En die tweede engel het geblaas, en asof ‚'n groot berg brandende met vuur is in die see gegooi: en die derde deel van die see is bloed geword;
9
And the third part of the creatures which were in the sea, and had life, died; and the third part of the ships were destroyed.
En die derde deel van die skepsels wat in die see was, en lewe gehad het, is omgekom; en die derde deel van die skepe is vernietig.
10
And the third angel sounded, and there fell a great star from heaven, burning as it were a lamp, and it fell upon the third part of the rivers, and upon the fountains of waters;
En die derde engel het geblaas, en daar het ‚'n groot ster uit die hemel geval, brandende soos ‚'n lamp, en dit het geval op die derde deel van die riviere, en op die fonteine van waters;
11
And the name of the star is called Wormwood: and the third part of the waters became wormwood; and many men died of the waters, because they were made bitter.
En die naam van die ster word Absint genoem: en die derde deel van die waters is absint geword; en baie mense is omgekom van die waters, omdat hulle bitter gemaak is.
12
And the fourth angel sounded, and the third part of the sun was smitten, and the third part of the moon, and the third part of the stars; so as the third part of them was darkened, and the day shone not for a third part of it, and the night likewise.
En die vierde engel het geblaas, en die derde deel van die son is getref, en die derde deel van die maan, en die derde deel van die sterre; sodat die derde deel van hulle verduister is, en die dag nie vir ‚'n derde deel daarvan geskyn het nie, en die nag net so.
13
And I beheld, and heard an angel flying through the midst of heaven, saying with a loud voice, Woe, woe, woe, to the inhabiters of the earth by reason of the other voices of the trumpet of the three angels, which are yet to sound!
En ek het gesien, en gehoor ’n engel wat in die midde van die hemel vlieg, sê met ’n groot stem, Wee, wee, wee, aan die bewoners van die aarde vanweë die ander stemme van die basuin van die drie engele, wat nog moet blaas!