← Openbaring 3 Openbaring — Revelation 4 Openbaring 5 →
King James Version
AFR DVK
1
After this I looked, and, behold, a door [was] opened in heaven: and the first voice which I heard [was] as it were of a trumpet talking with me; which said, Come up hither, and I will shew thee things which must be hereafter.
Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, ’n deur was oop in die hemel: en die eerste stem wat ek gehoor het was soos van ’n basuin wat met my spreek; wat sê, Kom hier op, en ek sal jou toon die dinge wat hierna moet gebeur.
2
And immediately I was in the spirit: and, behold, a throne was set in heaven, and [one] sat on the throne.
En dadelik was ek in die Gees: en kyk, ‚'n troon was gestel in die hemel, en een sit op die troon.
3
And he that sat was to look upon like a jasper and a sardine stone: and [there was] a rainbow round about the throne, in sight like unto an emerald.
En Hy wat sit was om te sien soos ’n jaspis en ’n sardiussteen: en daar was ’n reënboog rondom die troon, om te sien soos ’n smarag.
4
And round about the throne [were] four and twenty seats: and upon the seats I saw four and twenty elders sitting, clothed in white raiment; and they had on their heads crowns of gold.
En rondom die troon was vier en twintig sitplekke: en op die sitplekke het ek vier en twintig ouderlinge sien sit, gekleed in wit klere; en hulle het op hulle hoofde goue krone gehad.
5
And out of the throne proceeded lightnings and thunderings and voices: and [there were] seven lamps of fire burning before the throne, which are the seven Spirits of God.
En uit die troon het bliksemstrale en donderslae en stemme uitgegaan: en daar was sewe lampe van vuur brandende voor die troon, wat is die sewe Geeste van God.
6
And before the throne [there was] a sea of glass like unto crystal: and in the midst of the throne, and round about the throne, [were] four beasts full of eyes before and behind.
En voor die troon was daar ’n see van glas soos kristal: en in die midde van die troon, en rondom die troon, was vier diere vol oë voor en agter.
7
And the first beast [was] like a lion, and the second beast like a calf, and the third beast had a face as a man, and the fourth beast [was] like a flying eagle.
En die eerste dier was soos ’n leeu, en die tweede dier soos ’n kalf, en die derde dier het ’n aangesig soos ’n mens, en die vierde dier was soos ’n vlieënde arend.
8
And the four beasts had each of them six wings about [him]; and [they were] full of eyes within: and they rest not day and night, saying, Holy, holy, holy, Lord God Almighty, which was, and is, and is to come.
En die vier diere het elkeen van hulle ses vlerke om hulle; en hulle was vol oë binne: en hulle rus nie dag en nag nie, sê, Heilig, heilig, heilig, Here God Almagtig, wat was, en is, en kom.
9
And when those beasts give glory and honour and thanks to him that sat on the throne, who liveth for ever and ever,
En wanneer daardie diere heerlikheid en eer en dank gee aan Hom wat op die troon sit, wat lewe tot in ewigheid,
10
The four and twenty elders fall down before him that sat on the throne, and worship him that liveth for ever and ever, and cast their crowns before the throne, saying,
Die vier en twintig ouderlinge val neer voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat lewe tot in ewigheid, en gooi hulle krone voor die troon, sê,
11
Thou art worthy, O Lord, to receive glory and honour and power: for thou hast created all things, and for thy pleasure they are and were created.
U is waardig, o Here, om die heerlikheid en eer en mag te ontvang: want U het alle dinge geskape, en om u wil is hulle en is hulle geskape.