King James Version
AFR DVK
1
And after these things I saw another angel come down from heaven, having great power; and the earth was lightened with his glory.
En ná hierdie dinge het ek ’n ander engel uit die hemel sien afkom, hebbende groot mag; en die aarde is verlig met sy heerlikheid.
2
And he cried mightily with a strong voice, saying, Babylon the great is fallen, is fallen, and is become the habitation of devils, and the hold of every foul spirit, and a cage of every unclean and hateful bird.
En hy het magtig uitgeroep met ’n sterk stem, sê, Babel die groot is geval, is geval, en is geword die woning van duiwels, en die houplek van elke onreine gees, en ’n hok van elke onreine en haatlike voël.
3
For all nations have drunk of the wine of the wrath of her fornication, and the kings of the earth have committed fornication with her, and the merchants of the earth are waxed rich through the abundance of her delicacies.
Want al die nasies het gedrink van die wyn van die toorn van haar hoerery, en die konings van die aarde het hoerery met haar gepleeg, en die koopliede van die aarde is ryk geword deur die oorvloed van haar weelde.
4
And I heard another voice from heaven, saying, Come out of her, my people, that ye be not partakers of her sins, and that ye receive not of her plagues.
En ek het ’n ander stem uit die hemel gehoor, sê, Kom uit haar uit, my volk, dat julle nie deelgenote van haar sondes word nie, en dat julle nie van haar plae ontvang nie.
5
For her sins have reached unto heaven, and God hath remembered her iniquities.
Want haar sondes het tot die hemel bereik, en God het haar ongeregtighede in herinnering gebring.
6
Reward her even as she rewarded you, and double unto her double according to her works: in the cup which she hath filled fill to her double.
Vergeld haar soos sy julle vergeld het, en verdubbel aan haar dubbel volgens haar werke: in die beker wat sy gevul het, vul tot haar dubbel.
7
How much she hath glorified herself, and lived deliciously, so much torment and sorrow give her: for she saith in her heart, I sit a queen, and am no widow, and shall see no sorrow.
Hoeveel sy haarself verheerlik het, en in weelde gelewe het, soveel gee haar pyniging en treur: want sy sê in haar hart, Ek sit as ’n koningin, en is geen weduwee nie, en sal geen treur sien nie.
8
Therefore shall her plagues come in one day, death, and mourning, and famine; and she shall be utterly burned with fire: for strong [is] the Lord God who judgeth her.
Daarom sal haar plae in een dag kom, dood, en treur, en honger; en sy sal heeltemal met vuur verbrand word: want sterk is die Here God wat haar oordeel.
9
And the kings of the earth, who have committed fornication and lived deliciously with her, shall bewail her, and lament for her, when they shall see the smoke of her burning,
En die konings van die aarde, wat hoerery en weelde met haar gepleeg het, sal oor haar ween en weeklaag, wanneer hulle die rook van haar verbranding sien,
10
Standing afar off for the fear of her torment, saying, Alas, alas, that great city Babylon, that mighty city! for in one hour is thy judgment come.
Van ver af staan vanweë die vrees van haar pyniging, sê, Wee, wee, daardie groot stad Babel, daardie magtige stad! want in een uur is jou oordeel gekom.
11
And the merchants of the earth shall weep and mourn over her; for no man buyeth their merchandise any more:
En die koopliede van die aarde sal oor haar ween en treur; want niemand koop hulle goed meer nie:
12
The merchandise of gold, and silver, and precious stones, and of pearls, and fine linen, and purple, and silk, and scarlet, and all thyine wood, and all manner vessels of ivory, and all manner vessels of most precious wood, and of brass, and iron, and marble,
Die goed van goud, en silwer, en edelgesteentes, en van pêrels, en fyn linne, en purper, en sy, en skarlaken, en alle thuiene hout, en alle soorte van vate van ivoor, en alle soorte van vate van die kosbaarste hout, en van koper, en yster, en marmer,
13
And cinnamon, and odours, and ointments, and frankincense, and wine, and oil, and fine flour, and wheat, and beasts, and sheep, and horses, and chariots, and slaves, and souls of men.
En kaneel, en reukwerke, en salf, en wierook, en wyn, en olie, en fyn meel, en koring, en beeste, en skape, en perde, en waens, en liggame, en siele van mense.
14
And the fruits that thy soul lusted after are departed from thee, and all things which were dainty and goodly are departed from thee, and thou shalt find them no more at all.
En die vrugte wat jou siel begeer is van jou weggegaan, en alle dinge wat vet en skitterend was is van jou weggegaan, en jy sal hulle nie meer vind nie.
15
The merchants of these things, which were made rich by her, shall stand afar off for the fear of her torment, weeping and wailing,
Die koopliede van hierdie dinge, wat deur haar ryk geword het, sal van ver af staan vanweë die vrees van haar pyniging, wenende en treurende,
16
And saying, Alas, alas, that great city, that was clothed in fine linen, and purple, and scarlet, and decked with gold, and precious stones, and pearls!
En sê, Wee, wee, daardie groot stad, wat gekleed was in fyn linne, en purper, en skarlaken, en versier met goud, en edelgesteentes, en pêrels!
17
For in one hour so great riches is come to nought. And every shipmaster, and all the company in ships, and sailors, and as many as trade by sea, stood afar off,
Want in een uur is so groot rykdom verwoes. En elke skipper, en al die geselskap in skepe, en matrose, en soveel as handel drywe op die see, het van ver af gestaan,
18
And cried when they saw the smoke of her burning, saying, What [city is] like unto this great city!
En het uitgeroep toe hulle die rook van haar verbranding sien, sê, Watter stad is soos hierdie groot stad!
19
And they cast dust on their heads, and cried, weeping and wailing, saying, Alas, alas, that great city, wherein were made rich all that had ships in the sea by reason of her costliness! for in one hour is she made desolate.
En hulle het stof op hulle hoofde gegooi, en het uitgeroep, wenende en treurende, sê, Wee, wee, daardie groot stad, waarin almal wat skepe in die see gehad het ryk gemaak is deur haar kosbaarheid! want in een uur is sy verwoes.
20
Rejoice over her, [thou] heaven, and [ye] holy apostles and prophets; for God hath avenged you on her.
Verbly julle oor haar, julle hemele, en julle heilige apostels en profete; want God het julle geoordeel op haar.
21
And a mighty angel took up a stone like a great millstone, and cast [it] into the sea, saying, Thus with violence shall that great city Babylon be thrown down, and shall be found no more at all.
En ’n sterk engel het ’n steen geneem soos ’n groot meulsteen, en dit in die see gegooi, sê, So met geweld sal daardie groot stad Babel neergewerp word, en sal nie meer gevind word nie.
22
And the voice of harpers, and musicians, and of pipers, and trumpeters, shall be heard no more at all in thee; and no craftsman, of whatsoever craft [he be], shall be found any more in thee; and the sound of a millstone shall be heard no more at all in thee;
En die stem van siterspelers, en musikante, en van fluitspelers, en trompetters, sal nie meer in jou gehoor word nie; en geen ambagsman, van watter ambag ook al, sal meer in jou gevind word nie; en die geluid van ‚'n meulsteen sal nie meer in jou gehoor word nie;
23
And the light of a candle shall shine no more at all in thee; and the voice of the bridegroom and of the bride shall be heard no more at all in thee: for thy merchants were the great men of the earth; for by thy sorceries were all nations deceived.
En die lig van ‚'n kers sal nie meer in jou skyn nie; en die stem van die bruidegom en van die bruid sal nie meer in jou gehoor word nie: want jou koopliede was die grootes van die aarde; want deur jou towerye is al die nasies verlei.
24
And in her was found the blood of prophets, and of saints, and of all that were slain upon the earth.
En in haar is gevind die bloed van profete, en van heiliges, en van almal wat op die aarde omgebring is.