King James Version
AFR DVK
1
And I saw another sign in heaven, great and marvellous, seven angels having the seven last plagues; for in them is filled up the wrath of God.
En ek het ‚'n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik, sewe engele hebbende die sewe laaste plae; want in hulle is die toorn van God voleindig.
2
And I saw as it were a sea of glass mingled with fire: and them that had gotten the victory over the beast, and over his image, and over his mark, [and] over the number of his name, stand on the sea of glass, having the harps of God.
En ek het gesien asof ‚'n see van glas vermeng met vuur: en hulle wat die oorwinning oor die dier, en oor sy beeld, en oor sy merk, en oor die getal van sy naam gehad het, staan op die see van glas, hebbende die siters van God.
3
And they sing the song of Moses the servant of God, and the song of the Lamb, saying, Great and marvellous [are] thy works, Lord God Almighty; just and true [are] thy ways, thou King of saints.
En hulle sing die lied van Moses die dienaar van God, en die lied van die Lam, sê, Groot en wonderlik is u werke, Here God Almagtig; regverdig en waaragtig is u weë, U Koning van die heiliges.
4
Who shall not fear thee, O Lord, and glorify thy name? for [thou] only [art] holy: for all nations shall come and worship before thee; for thy judgments are made manifest.
Wie sal U nie vrees nie, o Here, en u Naam verheerlik? want U alleen is heilig: want alle nasies sal kom en voor U aanbid; want u oordele is openbaar gemaak.
5
And after that I looked, and, behold, the temple of the tabernacle of the testimony in heaven was opened:
En ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, die tempel van die tabernakel van die getuienis in die hemel is oopgemaak:
6
And the seven angels came out of the temple, having the seven plagues, clothed in pure and white linen, and having their breasts girded with golden girdles.
En die sewe engele het uit die tempel uitgegaan, hebbende die sewe plae, gekleed in rein en wit linne, en omgord om die bors met goue gordels.
7
And one of the four beasts gave unto the seven angels seven golden vials full of the wrath of God, who liveth for ever and ever.
En een van die vier diere het aan die sewe engele sewe goue skale gegee vol van die toorn van God, wat lewe tot in ewigheid.
8
And the temple was filled with smoke from the glory of God, and from his power; and no man was able to enter into the temple, till the seven plagues of the seven angels were fulfilled.
En die tempel is gevul met rook van die heerlikheid van God, en van sy mag; en niemand was in staat om in die tempel in te gaan nie, totdat die sewe plae van die sewe engele voleindig was.