← Openbaring 11 Openbaring — Revelation 12 Openbaring 13 →
King James Version
AFR DVK
1
And there appeared a great wonder in heaven; a woman clothed with the sun, and the moon under her feet, and upon her head a crown of twelve stars:
En daar het ‚'n groot teken in die hemel verskyn; ‚'n vrou beklee met die son, en die maan onder haar voete, en op haar hoof ‚'n kroon van twaalf sterre:
2
And she being with child cried, travailing in birth, and pained to be delivered.
En sy was swanger, en het uitgeroep, barende, en was in pyn om te baar.
3
And there appeared another wonder in heaven; and behold a great red dragon, having seven heads and ten horns, and seven crowns upon his heads.
En daar het ‚'n ander teken in die hemel verskyn; en kyk ‚'n groot rooi draak, hebbende sewe hoofde en tien horings, en sewe krone op sy hoofde.
4
And his tail drew the third part of the stars of heaven, and did cast them to the earth: and the dragon stood before the woman which was ready to be delivered, for to devour her child as soon as it was born.
En sy stert het die derde deel van die sterre van die hemel getrek, en hulle op die aarde gegooi: en die draak het voor die vrou gestaan wat gereed was om te baar, om haar kind te verslind so gou as dit gebore was.
5
And she brought forth a man child, who was to rule all nations with a rod of iron: and her child was caught up unto God, and [to] his throne.
En sy het ‚'n manlike kind gebaar, wat al die nasies sou regeer met ‚'n ysterstaf: en haar kind is weggeruk tot God, en tot sy troon.
6
And the woman fled into the wilderness, where she hath a place prepared of God, that they should feed her there a thousand two hundred [and] threescore days.
En die vrou het gevlug in die wildernis, waar sy ‚'n plek het wat deur God toeberei is, dat hulle haar daar sou voed ‚'n duisend twee honderd en sestig dae.
7
And there was war in heaven: Michael and his angels fought against the dragon; and the dragon fought and his angels,
En daar was oorlog in die hemel: Migael en sy engele het teen die draak geveg; en die draak het geveg en sy engele,
8
And prevailed not; neither was their place found any more in heaven.
En het nie oorwin nie; nóg was hulle plek meer in die hemel gevind.
9
And the great dragon was cast out, that old serpent, called the Devil, and Satan, which deceiveth the whole world: he was cast out into the earth, and his angels were cast out with him.
En die groot draak is neergewerp, daardie ou slang, genoem die Duiwel, en Satan, wat die hele wêreld verlei: hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.
10
And I heard a loud voice saying in heaven, Now is come salvation, and strength, and the kingdom of our God, and the power of his Christ: for the accuser of our brethren is cast down, which accused them before our God day and night.
En ek het ’n groot stem in die hemel gehoor sê, Nou is gekom die heil, en die krag, en die koninkryk van onse God, en die mag van sy Christus: want die aanklaer van ons broers is neergewerp, wat hulle dag en nag voor onse God aankla.
11
And they overcame him by the blood of the Lamb, and by the word of their testimony; and they loved not their lives unto the death.
En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam, en deur die woord van hulle getuienis; en hulle het hulle lewe nie liefgehad tot die dood toe nie.
12
Therefore rejoice, [ye] heavens, and ye that dwell in them. Woe to the inhabiters of the earth and of the sea! for the devil is come down unto you, having great wrath, because he knoweth that he hath but a short time.
Daarom verbly julle, julle hemele, en julle wat daarin woon. Wee die bewoners van die aarde en van die see! want die duiwel is tot julle neergekom, hebbende groot toorn, omdat hy weet dat hy maar ‚'n kort tyd het.
13
And when the dragon saw that he was cast unto the earth, he persecuted the woman which brought forth the man [child].
En toe die draak sien dat hy op die aarde neergewerp is, het hy die vrou vervolg wat die manlike kind gebaar het.
14
And to the woman were given two wings of a great eagle, that she might fly into the wilderness, into her place, where she is nourished for a time, and times, and half a time, from the face of the serpent.
En aan die vrou is twee vlerke van ‚'n groot arend gegee, dat sy in die wildernis in haar plek mag vlieg, waar sy gevoed word vir ‚'n tyd, en tye, en ‚'n half tyd, van die aangesig van die slang.
15
And the serpent cast out of his mouth water as a flood after the woman, that he might cause her to be carried away of the flood.
En die slang het water soos ‚'n rivier uit sy mond agter die vrou uitgegooi, dat hy haar deur die rivier sou wegvoer.
16
And the earth helped the woman, and the earth opened her mouth, and swallowed up the flood which the dragon cast out of his mouth.
En die aarde het die vrou gehelp, en die aarde het haar mond oopgemaak, en die rivier opgesluk wat die draak uit sy mond uitgegooi het.
17
And the dragon was wroth with the woman, and went to make war with the remnant of her seed, which keep the commandments of God, and have the testimony of Jesus Christ.
En die draak was toornig op die vrou, en het gegaan om oorlog te voer teen die oorblyfsel van haar saad, wat die gebooie van God bewaar, en die getuienis van Jesus Christus het.