King James Version
AFR DVK
1
To the chief Musician upon Gittith, [A Psalm] of Asaph. Sing aloud unto God our strength: make a joyful noise unto the God of Jacob.
Sing hardop tot God ons sterkte: maak ‚'n vrolike geraas tot die God van Jakob.
2
Take a psalm, and bring hither the timbrel, the pleasant harp with the psaltery.
Neem ‚'n psalm, en bring hier die tamboeryn, die aangename harp met die psalter.
3
Blow up the trumpet in the new moon, in the time appointed, on our solemn feast day.
Blaas die trompet in die nuwemaan, in die tyd wat aangewys is, op ons plegtige feesdag.
4
For this [was] a statute for Israel, [and] a law of the God of Jacob.
Want dit is ‚'n insetting vir Israel, en ‚'n wet van die God van Jakob.
5
This he ordained in Joseph [for] a testimony, when he went out through the land of Egypt: [where] I heard a language [that] I understood not.
Dit het Hy in Josef tot ‚'n getuienis verordineer, toe hy deur die land van Egipte uitgegaan het: waar ek ‚'n taal gehoor het wat ek nie verstaan het nie.
6
I removed his shoulder from the burden: his hands were delivered from the pots.
Ek het sy skouer van die las verwyder: sy hande is verlos van die potte.
7
Thou calledst in trouble, and I delivered thee; I answered thee in the secret place of thunder: I proved thee at the waters of Meribah. Selah.
Jy het in benoudheid geroep, en ek het jou verlos; ek het jou geantwoord in die geheime plek van die donder: ek het jou by die waters van Meríba beproef. Sela.
8
Hear, O my people, and I will testify unto thee: O Israel, if thou wilt hearken unto me;
Hoor, o my volk, en ek sal teen jou getuig: o Israel, as jy na My wil luister;
9
There shall no strange god be in thee; neither shalt thou worship any strange god.
Daar sal geen vreemde god in jou wees nie; en jy sal nie voor ‚'n vreemde god neerbuig nie.
10
I [am] the LORD thy God, which brought thee out of the land of Egypt: open thy mouth wide, and I will fill it.
Ek is die HERE jou God, wat jou uit die land van Egipte uitgebring het: maak jou mond wyd oop, en ek sal dit vul.
11
But my people would not hearken to my voice; and Israel would none of me.
Maar my volk wou nie na my stem luister nie; en Israel wou niks van My hê nie.
12
So I gave them up unto their own hearts’ lust: [and] they walked in their own counsels.
So het ek hulle aan hulle eie harte se wellus oorgegee: en hulle het in hulle eie raad gewandel.
13
Oh that my people had hearkened unto me, [and] Israel had walked in my ways!
Ag, dat my volk na My geluister het, en Israel in my weë gewandel het!
14
I should soon have subdued their enemies, and turned my hand against their adversaries.
Ek sou gou hulle vyande onderwerp, en my hand teen hulle teëstanders gedraai het.
15
The haters of the LORD should have submitted themselves unto him: but their time should have endured for ever.
Die haters van die HERE sou hulleself aan Hom onderwerp: maar hulle tyd sou vir ewig geduur het.
16
He should have fed them also with the finest of the wheat: and with honey out of the rock should I have satisfied thee.
Hy sou hulle ook met die fynste van die koring gevoed het: en met heuning uit die rots sou ek jou versadig het.