King James Version
AFR DVK
1
To the chief Musician upon Gittith, A Psalm of David. O LORD our Lord, how excellent [is] thy name in all the earth! who hast set thy glory above the heavens.
O HERE onse Here, hoe uitnemend is u Naam in die hele aarde! wat u heerlikheid bo die hemele gestel het.
2
Out of the mouth of babes and sucklings hast thou ordained strength because of thine enemies, that thou mightest still the enemy and the avenger.
Uit die mond van suigelinge en kinders het U sterkte georden vanweë u vyande, dat U die vyand en die wraakgierige stil mag maak.
3
When I consider thy heavens, the work of thy fingers, the moon and the stars, which thou hast ordained;
Wanneer ek u hemele aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre, wat U georden het;
4
What is man, that thou art mindful of him? and the son of man, that thou visitest him?
Wat is die mens, dat U hom gedenk? en die seun van die mens, dat U hom besoek?
5
For thou hast made him a little lower than the angels, and hast crowned him with glory and honour.
Want U het hom ’n bietjie laer as die engele gemaak, en hom met heerlikheid en eer gekroon.
6
Thou madest him to have dominion over the works of thy hands; thou hast put all [things] under his feet:
U het hom heerskappy gemaak oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel:
7
All sheep and oxen, yea, and the beasts of the field;
Al die skape en osse, ja, en die diere van die veld;
8
The fowl of the air, and the fish of the sea, [and whatsoever] passeth through the paths of the seas.
Die voëls van die lug, en die visse van die see, en wat ook al deur die paaie van die see gaan.
9
O LORD our Lord, how excellent [is] thy name in all the earth!
O HERE onse Here, hoe uitnemend is u Naam in die hele aarde!