King James Version
AFR DVK
1
A Song of degrees of David. If [it had] not [been] the LORD who was on our side, now may Israel say;
As dit nie die HERE was wat aan ons sy was nie, mag Israel nou sê;
2
If [it had] not [been] the LORD who was on our side, when men rose up against us:
As dit nie die HERE was wat aan ons sy was nie, toe die mens teen ons opgestaan het:
3
Then they had swallowed us up quick, when their wrath was kindled against us:
Dan sou hulle ons lewendig verslind het, toe hulle toorn teen ons aangesteek is:
4
Then the waters had overwhelmed us, the stream had gone over our soul:
Dan sou die waters ons oorstroom het, die stroom sou oor ons siel gegaan het:
5
Then the proud waters had gone over our soul.
Dan sou die trotse waters oor ons siel gegaan het.
6
Blessed [be] the LORD, who hath not given us [as] a prey to their teeth.
Geseënd is die HERE, wat ons nie as ’n prooi aan hulle tande gegee het nie.
7
Our soul is escaped as a bird out of the snare of the fowlers: the snare is broken, and we are escaped.
Ons siel is soos ’n voël uit die strik van die voëlvangers ontsnap: die strik is gebreek, en ons is ontsnap.
8
Our help [is] in the name of the LORD, who made heaven and earth.
Ons hulp is in die Naam van die HERE, wat die hemel en die aarde gemaak het.