King James Version
AFR DVK
1
Praise ye the LORD. Praise, O ye servants of the LORD, praise the name of the LORD.
Prys die HERE. Prys, o julle dienaars van die HERE, prys die Naam van die HERE.
2
Blessed be the name of the LORD from this time forth and for evermore.
Geseënd is die Naam van die HERE van hierdie tyd af en vir ewig.
3
From the rising of the sun unto the going down of the same the LORD’S name [is] to be praised.
Van die opgang van die son af tot by die ondergang daarvan is die Naam van die HERE te prys.
4
The LORD [is] high above all nations, [and] his glory above the heavens.
Die HERE is hoog bo al die nasies, en sy heerlikheid bo die hemele.
5
Who [is] like unto the LORD our God, who dwelleth on high,
Wie is soos die HERE onse God, wat hoog woon,
6
Who humbleth [himself] to behold [the things that are] in heaven, and in the earth!
Wat Homself verneder om die dinge in die hemel, en in die aarde, te aanskou!
7
He raiseth up the poor out of the dust, [and] lifteth the needy out of the dunghill;
Hy hef die armes uit die stof op, en hef die behoeftige uit die as op;
8
That he may set [him] with princes, [even] with the princes of his people.
Dat Hy hulle mag sit by vorstes, selfs by die vorstes van sy volk.
9
He maketh the barren woman to keep house, [and to be] a joyful mother of children. Praise ye the LORD.
Hy maak die onvrugbare vrou om in ‚'n huis te hou, en om ‚'n vrolike moeder van kinders te wees. Prys die HERE.