King James Version
AFR DVK
1
To the chief Musician, [A Psalm] of David. In the LORD put I my trust: how say ye to my soul, Flee [as] a bird to your mountain?
In die HERE stel ek my vertroue: hoe sê julle dan tot my siel, Vlug soos ’n voël na julle berg?
2
For, lo, the wicked bend [their] bow, they make ready their arrow upon the string, that they may privily shoot at the upright in heart.
Want kyk, die goddelose span hulle boog, hulle maak hulle pyl gereed op die string, dat hulle in die donker mag skiet op die opregte van hart.
3
If the foundations be destroyed, what can the righteous do?
As die fondamente vernietig word, wat kan die regverdige doen?
4
The LORD [is] in his holy temple, the LORD’S throne [is] in heaven: his eyes behold, his eyelids try, the children of men.
Die HERE is in sy heilige tempel, die HERE se troon is in die hemel: sy oë aanskou, sy ooglede toets die kinders van die mens.
5
The LORD trieth the righteous: but the wicked and him that loveth violence his soul hateth.
Die HERE toets die regverdige: maar die goddelose en hom wat geweld liefhet, haat sy siel.
6
Upon the wicked he shall rain snares, fire and brimstone, and an horrible tempest: [this shall be] the portion of their cup.
Op die goddelose sal Hy strikke, vuur en swawel, en ’n verskriklike storm reën: dit sal die deel van hulle beker wees.
7
For the righteous LORD loveth righteousness; his countenance doth behold the upright.
Want die regverdige HERE lief regverdigheid; sy aangesig aanskou die opregte.