King James Version
AFR DVK
1
Now it came to pass, when the wall was built, and I had set up the doors, and the porters and the singers and the Levites were appointed,
Nou was dit so, toe die muur gebou is, en ek die deure opgesit het, en die poortwagters en die sangers en die Leviete aangestel is,
2
That I gave my brother Hanani, and Hananiah the ruler of the palace, charge over Jerusalem: for he [was] a faithful man, and feared God above many.
Dat ek my broer Hanani, en Hananja die heerser van die paleis, bevel gegee het oor Jérusalem: want hy was ’n getroue man, en het God meer as baie gevrees.
3
And I said unto them, Let not the gates of Jerusalem be opened until the sun be hot; and while they stand by, let them shut the doors, and bar [them]: and appoint watches of the inhabitants of Jerusalem, every one in his watch, and every one [to be] over against his house.
En ek het tot hulle gesê, Laat die poorte van Jérusalem nie oopgemaak word totdat die son warm is nie; en terwyl hulle nog daar staan, laat hulle die deure toemaak, en grendel hulle: en stel wagte van die inwoners van Jérusalem, elkeen in sy wag, en elkeen teenoor sy huis.
4
Now the city [was] large and great: but the people [were] few therein, and the houses [were] not builded.
Nou was die stad groot en wyd: maar die volk was min daarin, en die huise was nie gebou nie.
5
And my God put into mine heart to gather together the nobles, and the rulers, and the people, that they might be reckoned by genealogy. And I found a register of the genealogy of them which came up at the first, and found written therein,
En my God het in my hart gesit om die edeles, en die heersers, en die volk, bymekaar te maak, dat hulle volgens genealogie getel mag word. En ek het die boek van die genealogie van hulle wat by die eerste opgetrek het, gevind, en daarin geskrywe gevind,
6
These [are] the children of the province, that went up out of the captivity, of those that had been carried away, whom Nebuchadnezzar the king of Babylon had carried away, and came again to Jerusalem and to Judah, every one unto his city;
Dit is die kinders van die provinsie, wat opgetrek het uit die ballingskap, van dié wat weggevoer is, wat Nebukadrésar die koning van Babel weggevoer het, en teruggekeer het na Jérusalem en na Juda, elkeen na sy stad;
7
Who came with Zerubbabel, Jeshua, Nehemiah, Azariah, Raamiah, Nahamani, Mordecai, Bilshan, Mispereth, Bigvai, Nehum, Baanah. The number, [I say], of the men of the people of Israel [was this];
Wat met Serubbábel gekom het, Jesua, Nehemía, Asarja, Raämía, Nahamani, Mordégai, Bilsan, Misperet, Bigwai, Nehum, Baäna. Die getal, sê ek, van die manne van die volk van Israel was dit;
8
The children of Parosh, two thousand an hundred seventy and two.
Die kinders van Paros, tweeduisend ‚'n honderd twee en sewentig.
9
The children of Shephatiah, three hundred seventy and two.
Die kinders van Sefatja, driehonderd twee en sewentig.
10
The children of Arah, six hundred fifty and two.
Die kinders van Arag, seshonderd twee en vyftig.
11
The children of Pahathmoab, of the children of Jeshua and Joab, two thousand and eight hundred [and] eighteen.
Die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van Jesua en Joab, tweeduisend agthonderd en agttien.
12
The children of Elam, a thousand two hundred fifty and four.
Die kinders van Elam, ‚'n duisend tweehonderd vier en vyftig.
13
The children of Zattu, eight hundred forty and five.
Die kinders van Sattu, agthonderd vyf en veertig.
14
The children of Zaccai, seven hundred and threescore.
Die kinders van Sakkai, sewehonderd en sestig.
15
The children of Binnui, six hundred forty and eight.
Die kinders van Binnui, seshonderd agt en veertig.
16
The children of Bebai, six hundred twenty and eight.
Die kinders van Bebai, seshonderd agt en twintig.
17
The children of Azgad, two thousand three hundred twenty and two.
Die kinders van Asgad, tweeduisend driehonderd twee en twintig.
18
The children of Adonikam, six hundred threescore and seven.
Die kinders van Adonikam, seshonderd sewe en sestig.
19
The children of Bigvai, two thousand threescore and seven.
Die kinders van Bigwai, tweeduisend sewe en sestig.
20
The children of Adin, six hundred fifty and five.
Die kinders van Adin, seshonderd vyf en vyftig.
21
The children of Ater of Hezekiah, ninety and eight.
Die kinders van Ater van Hiskía, agt en negentig.
22
The children of Hashum, three hundred twenty and eight.
Die kinders van Hasum, driehonderd agt en twintig.
23
The children of Bezai, three hundred twenty and four.
Die kinders van Besai, driehonderd vier en twintig.
24
The children of Hariph, an hundred and twelve.
Die kinders van Harif, ‚'n honderd en twaalf.
25
The children of Gibeon, ninety and five.
Die kinders van Gibeon, vyf en negentig.
26
The men of Bethlehem and Netophah, an hundred fourscore and eight.
Die manne van Betlehem en Netofa, ‚'n honderd agt en tagtig.
27
The men of Anathoth, an hundred twenty and eight.
Die manne van Anatot, ‚'n honderd agt en twintig.
28
The men of Bethazmaveth, forty and two.
Die manne van Bet-Asmavet, twee en veertig.
29
The men of Kirjathjearim, Chephirah, and Beeroth, seven hundred forty and three.
Die manne van Kirjat-Jeárim, Kefíra, en Beërot, sewehonderd drie en veertig.
30
The men of Ramah and Geba, six hundred twenty and one.
Die manne van Rama en Geba, seshonderd een en twintig.
31
The men of Michmas, an hundred and twenty and two.
Die manne van Migmas, ‚'n honderd twee en twintig.
32
The men of Bethel and Ai, an hundred twenty and three.
Die manne van Bet-el en Ai, ‚'n honderd drie en twintig.
33
The men of the other Nebo, fifty and two.
Die manne van die ander Nebo, twee en vyftig.
34
The children of the other Elam, a thousand two hundred fifty and four.
Die kinders van die ander Elam, ‚'n duisend tweehonderd vier en vyftig.
35
The children of Harim, three hundred and twenty.
Die kinders van Harim, driehonderd en twintig.
36
The children of Jericho, three hundred forty and five.
Die kinders van Jérigo, driehonderd vyf en veertig.
37
The children of Lod, Hadid, and Ono, seven hundred twenty and one.
Die kinders van Lod, Hadid, en Ono, sewehonderd een en twintig.
38
The children of Senaah, three thousand nine hundred and thirty.
Die kinders van Senaä, drieduisend negehonderd en dertig.
39
The priests: the children of Jedaiah, of the house of Jeshua, nine hundred seventy and three.
Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jesua, negehonderd drie en sewentig.
40
The children of Immer, a thousand fifty and two.
Die kinders van Immer, ‚'n duisend twee en vyftig.
41
The children of Pashur, a thousand two hundred forty and seven.
Die kinders van Pasgur, ‚'n duisend tweehonderd sewe en veertig.
42
The children of Harim, a thousand and seventeen.
Die kinders van Harim, ‚'n duisend en sewentien.
43
The Levites: the children of Jeshua, of Kadmiel, [and] of the children of Hodevah, seventy and four.
Die Leviete: die kinders van Jesua, van Kadmíël, en van die kinders van Hodewa, vier en sewentig.
44
The singers: the children of Asaph, an hundred forty and eight.
Die sangers: die kinders van Asaf, ‚'n honderd agt en veertig.
45
The porters: the children of Shallum, the children of Ater, the children of Talmon, the children of Akkub, the children of Hatita, the children of Shobai, an hundred thirty and eight.
Die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hatita, die kinders van Sobai, ‚'n honderd agt en dertig.
46
The Nethinims: the children of Ziha, the children of Hashupha, the children of Tabbaoth,
Die Netinim: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van Tabbaot,
47
The children of Keros, the children of Sia, the children of Padon,
Die kinders van Keros, die kinders van Sía, die kinders van Padon,
48
The children of Lebana, the children of Hagaba, the children of Shalmai,
Die kinders van Lebana, die kinders van Hagaba, die kinders van Salmai,
49
The children of Hanan, the children of Giddel, the children of Gahar,
Die kinders van Hanan, die kinders van Giddel, die kinders van Gágar,
50
The children of Reaiah, the children of Rezin, the children of Nekoda,
Die kinders van Reája, die kinders van Resin, die kinders van Nekoda,
51
The children of Gazzam, the children of Uzza, the children of Phaseah,
Die kinders van Gássam, die kinders van Ussa, die kinders van Paseag,
52
The children of Besai, the children of Meunim, the children of Nephishesim,
Die kinders van Besai, die kinders van Meünim, die kinders van Nefusesim,
53
The children of Bakbuk, the children of Hakupha, the children of Harhur,
Die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Hargur,
54
The children of Bazlith, the children of Mehida, the children of Harsha,
Die kinders van Baslut, die kinders van Mehida, die kinders van Harsa,
55
The children of Barkos, the children of Sisera, the children of Tamah,
Die kinders van Barkos, die kinders van Sísera, die kinders van Temag,
56
The children of Neziah, the children of Hatipha.
Die kinders van Nesíag, die kinders van Hatifa.
57
The children of Solomon’s servants: the children of Sotai, the children of Sophereth, the children of Perida,
Die kinders van Salomo se dienaars: die kinders van Sotai, die kinders van Soferet, die kinders van Perida,
58
The children of Jaala, the children of Darkon, the children of Giddel,
Die kinders van Jáäla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel,
59
The children of Shephatiah, the children of Hattil, the children of Pochereth of Zebaim, the children of Amon.
Die kinders van Sefatja, die kinders van Hattil, die kinders van Pokeret van Sebáim, die kinders van Amon.
60
All the Nethinims, and the children of Solomon’s servants, [were] three hundred ninety and two.
Al die Netinim, en die kinders van Salomo se dienaars, was driehonderd twee en negentig.
61
And these [were] they which went up [also] from Telmelah, Telharesha, Cherub, Addon, and Immer: but they could not shew their father’s house, nor their seed, whether they [were] of Israel.
En dit is hulle wat opgetrek het van Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addon, en Immer: maar hulle kon nie aantoon of hulle vader se huis, of hulle saad, of hulle van Israel was nie.
62
The children of Delaiah, the children of Tobiah, the children of Nekoda, six hundred forty and two.
Die kinders van Delája, die kinders van Tobía, die kinders van Nekoda, seshonderd twee en veertig.
63
And of the priests: the children of Habaiah, the children of Koz, the children of Barzillai, which took [one] of the daughters of Barzillai the Gileadite to wife, and was called after their name.
En van die priesters: die kinders van Habája, die kinders van Kos, die kinders van Barsillai, wat een van die dogters van Barsillai die Gíleadiet as vrou geneem het, en na hulle naam genoem is.
64
These sought their register [among] those that were reckoned by genealogy, but it was not found: therefore were they, as polluted, put from the priesthood.
Dit het hulle naam onder dié wat in die genealogie getel is, gesoek, maar dit is nie gevind nie: daarom is hulle, as verontreinig, van die priesterskap afgesit.
65
And the Tirshatha said unto them, that they should not eat of the most holy things, till there stood [up] a priest with Urim and Thummim.
En die Tirsatá het tot hulle gesê, dat hulle nie van die allerheiligste dinge mag eet nie, totdat daar ’n priester met Urim en Tummim opstaan.
66
The whole congregation together [was] forty and two thousand three hundred and threescore,
Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend driehonderd en sestig,
67
Beside their manservants and their maidservants, of whom [there were] seven thousand three hundred thirty and seven: and they had two hundred forty and five singing men and singing women.
Behalwe hulle diensknegte en hulle diensmaagde, van wie daar sewenduisend driehonderd sewe en dertig was: en hulle het tweehonderd vyf en veertig sangers en sangersesse gehad.
68
Their horses, seven hundred thirty and six: their mules, two hundred forty and five:
Hulle perde, sewehonderd ses en dertig: hulle muile, tweehonderd vyf en veertig:
69
[Their] camels, four hundred thirty and five: six thousand seven hundred and twenty asses.
Hulle kamele, vierhonderd vyf en dertig: sesduisend sewehonderd en twintig esels.
70
And some of the chief of the fathers gave unto the work. The Tirshatha gave to the treasure a thousand drams of gold, fifty basons, five hundred and thirty priests’ garments.
En sommige van die hoofde van die vaders het aan die werk gegee. Die Tirsatá het aan die skat ’n duisend dramme goud, vyftig bakke, vyfhonderd en dertig priestersklere gegee.
71
And [some] of the chief of the fathers gave to the treasure of the work twenty thousand drams of gold, and two thousand and two hundred pound of silver.
En sommige van die hoofde van die vaders het aan die skat van die werk twintig duisend dramme goud, en tweeduisend en tweehonderd pond silwer gegee.
72
And [that] which the rest of the people gave [was] twenty thousand drams of gold, and two thousand pound of silver, and threescore and seven priests’ garments.
En dit wat die rest van die volk gegee het, was twintig duisend dramme goud, en tweeduisend pond silwer, en sewe en sestig priestersklere.
73
So the priests, and the Levites, and the porters, and the singers, and [some] of the people, and the Nethinims, and all Israel, dwelt in their cities; and when the seventh month came, the children of Israel [were] in their cities.
So het die priesters, en die Leviete, en die poortwagters, en die sangers, en sommige van die volk, en die Netinim, en die hele Israel, in hulle stede gewoon; en toe die sewende maand aangebreek het, was die kinders van Israel in hulle stede.