Judas — Jude 1
King James Version
AFR DVK
1
Jude, the servant of Jesus Christ, and brother of James, to them that are sanctified by God the Father, and preserved in Jesus Christ, [and] called:
Judas, ‚'n dienaar van Jesus Christus, en broer van Jakobus, aan hulle wat geheilig is deur God die Vader, en bewaar in Jesus Christus, en geroep:
2
Mercy unto you, and peace, and love, be multiplied.
Barmhartigheid aan julle, en vrede, en liefde, word vermenigvuldig.
3
Beloved, when I gave all diligence to write unto you of the common salvation, it was needful for me to write unto you, and exhort [you] that ye should earnestly contend for the faith which was once delivered unto the saints.
Geliefdes, toe ek alle ywer aangewend het om aan julle te skrywe van die gemeenskaplike heil, was dit nodig vir my om aan julle te skrywe, en julle te vermaan om ernstig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is.
4
For there are certain men crept in unawares, who were before of old ordained to this condemnation, ungodly men, turning the grace of our God into lasciviousness, and denying the only Lord God, and our Lord Jesus Christ.
Want daar is sekere mense ongemerk ingesluip, wat van ouds af tot hierdie veroordeling vooruit aangeteken is, goddelose mense, wat die genade van onse God in losbandigheid verander, en die enigste Here God, en onse Here Jesus Christus, verloën.
5
I will therefore put you in remembrance, though ye once knew this, how that the Lord, having saved the people out of the land of Egypt, afterward destroyed them that believed not.
Ek wil julle daarom in herinnering bring, alhoewel julle dit eenmaal geweet het, hoe dat die Here, nadat Hy die volk uit die land van Egipte gered het, daarna dié wat nie geglo het nie, vernietig het.
6
And the angels which kept not their first estate, but left their own habitation, he hath reserved in everlasting chains under darkness unto the judgment of the great day.
En die engele wat hulle eie beginsel nie bewaar het nie, maar hulle eie woning verlaat het, het Hy bewaar in ewige kettings onder duisternis tot die oordeel van die groot dag.
7
Even as Sodom and Gomorrha, and the cities about them in like manner, giving themselves over to fornication, and going after strange flesh, are set forth for an example, suffering the vengeance of eternal fire.
Selfs soos Sodom en Gomorra, en die stede daar rondom, op dieselfde wyse as hulle, hulle oorgegee het aan hoerery, en agter vreemde vlees aangegaan het, is tot ‚'n voorbeeld gestel, die wraak van die ewige vuur verduurende.
8
Likewise also these [filthy] dreamers defile the flesh, despise dominion, and speak evil of dignities.
Net so ook hierdie dromers besoedel die vlees, verag heerskappy, en belaster heerskappye.
9
Yet Michael the archangel, when contending with the devil he disputed about the body of Moses, durst not bring against him a railing accusation, but said, The Lord rebuke thee.
Tog het Migael die aartsengel, toe hy met die duiwel getwis en geredeneer het aangaande die liggaam van Moses, nie ’n lasterlike aanklag teen hom gebring nie, maar gesê, Die Here bestraf jou.
10
But these speak evil of those things which they know not: but what they know naturally, as brute beasts, in those things they corrupt themselves.
Maar hierdie belaster die dinge wat hulle nie ken nie: maar wat hulle natuurlik ken, soos onredelike diere, in daardie dinge bederf hulle hulleself.
11
Woe unto them! for they have gone in the way of Cain, and ran greedily after the error of Balaam for reward, and perished in the gainsaying of Core.
Wee hulle! want hulle het die weg van Kain gevolg, en is hardloop agter die dwaling van Bíleam om loon aan, en het in die weerspannigheid van Kórah omgekom.
12
These are spots in your feasts of charity, when they feast with you, feeding themselves without fear: clouds [they are] without water, carried about of winds; trees whose fruit withereth, without fruit, twice dead, plucked up by the roots;
Hierdie is vlekke in julle feeste van liefde, wanneer hulle met julle feestelik is, hulleself sonder vrees voedende: wolke sonder water, deur winde rondgedryf; bome wie se vrug verdor is, sonder vrug, twee maal dood, uitgeruk;
13
Raging waves of the sea, foaming out their own shame; wandering stars, to whom is reserved the blackness of darkness for ever.
Wilde golwe van die see, hulle eie skande uitskuimende; dwaalsterre, vir wie die swartheid van die duisternis tot in ewigheid bewaar word.
14
And Enoch also, the seventh from Adam, prophesied of these, saying, Behold, the Lord cometh with ten thousands of his saints,
En ook Henog, die sewende van Adam af, het van hierdie geprofeteer, sê, Kyk, die Here kom met tienduisende van sy heiliges,
15
To execute judgment upon all, and to convince all that are ungodly among them of all their ungodly deeds which they have ungodly committed, and of all their hard [speeches] which ungodly sinners have spoken against him.
Om oordeel uit te voer oor almal, en om almal wat goddeloos is te oortuig van al hulle goddelose werke wat hulle goddeloos gedoen het, en van al die harde dinge wat goddelose sondaars teen Hom gespreek het.
16
These are murmurers, complainers, walking after their own lusts; and their mouth speaketh great swelling [words], having men’s persons in admiration because of advantage.
Hierdie is murmureerders, klaers, wandelende na hulle eie luste; en hulle mond spreek groot opsnyerspraak, en verwonder mense se persone om voordeel ontwil.
17
But, beloved, remember ye the words which were spoken before of the apostles of our Lord Jesus Christ;
Maar, geliefdes, onthou julle die woorde wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus;
18
How that they told you there should be mockers in the last time, who should walk after their own ungodly lusts.
Hoe dat hulle julle gesê het dat daar in die laaste tyd spotters sou wees, wat na hulle eie goddelose luste sou wandel.
19
These be they who separate themselves, sensual, having not the Spirit.
Hierdie is hulle wat hulleself afskei, sinnelike, die Gees nie hebbende.
20
But ye, beloved, building up yourselves on your most holy faith, praying in the Holy Ghost,
Maar julle, geliefdes, bou julle self op in julle allerheiligste geloof, bidende in die Heilige Gees,
21
Keep yourselves in the love of God, looking for the mercy of our Lord Jesus Christ unto eternal life.
Hou julle self in die liefde van God, verwagende die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe.
22
And of some have compassion, making a difference:
En van sommige het medelye, makende ‚'n onderskeid:
23
And others save with fear, pulling [them] out of the fire; hating even the garment spotted by the flesh.
En andere red met vrees, uittrekkende uit die vuur; hatende selfs die kleed wat deur die vlees besoedel is.
24
Now unto him that is able to keep you from falling, and to present [you] faultless before the presence of his glory with exceeding joy,
Nou aan Hom wat in staat is om julle van val te bewaar, en om julle onberispelik voor die teenwoordigheid van sy heerlikheid met uitermate blydskap voor te stel,
25
To the only wise God our Saviour, [be] glory and majesty, dominion and power, both now and ever. Amen.
Aan die enigste wyse God onse Verlosser, sy heerlikheid en majesteit, heerskappy en mag, beide nou en vir ewig. Amen.