King James Version
AFR DVK
1
But Job answered and said,
Maar Job het geantwoord, en gesê,
2
How hast thou helped [him that is] without power? [how] savest thou the arm [that hath] no strength?
Hoe het jy gehelp wat sonder mag is? hoe red jy die arm wat geen krag het nie?
3
How hast thou counselled [him that hath] no wisdom? and [how] hast thou plentifully declared the thing as it is?
Hoe het jy raad gegee aan hom wat geen wysheid het nie? en hoe het jy die saak ten volle verklaar?
4
To whom hast thou uttered words? and whose spirit came from thee?
Aan wie het jy woorde uitgespreek? en wie se gees het uit jou uitgegaan?
5
Dead [things] are formed from under the waters, and the inhabitants thereof.
Die dooies bewe van onder die waters, en die inwoners daarvan.
6
Hell [is] naked before him, and destruction hath no covering.
Die doderyk is naak voor Hom, en die vernietiging het geen bedekking nie.
7
He stretcheth out the north over the empty place, [and] hangeth the earth upon nothing.
Hy span die noorde uit oor die leë plek, en hang die aarde aan niks.
8
He bindeth up the waters in his thick clouds; and the cloud is not rent under them.
Hy bind die waters in sy dik wolke; en die wolk word nie daaronder geskeur nie.
9
He holdeth back the face of his throne, [and] spreadeth his cloud upon it.
Hy hou die aangesig van sy troon vas, en sprei sy wolk daaroor uit.
10
He hath compassed the waters with bounds, until the day and night come to an end.
Hy het ‚'n grens om die waters afgebaken, tot die grens van lig met duisternis.
11
The pillars of heaven tremble and are astonished at his reproof.
Die pilare van die hemel bewe en is verbaas by sy bestraffing.
12
He divideth the sea with his power, and by his understanding he smiteth through the proud.
Hy verdeel die see met sy mag, en deur sy verstand slaan Hy die trotses.
13
By his spirit he hath garnished the heavens; his hand hath formed the crooked serpent.
Deur sy Gees het Hy die hemele versier; sy hand het die krom slang gevorm.
14
Lo, these [are] parts of his ways: but how little a portion is heard of him? but the thunder of his power who can understand?
Kyk, dit is dele van sy weë: maar hoe klein is die deel wat van Hom gehoor word? maar die donder van sy mag wie kan verstaan?