King James Version
AFR DVK
1
Lo, mine eye hath seen all [this], mine ear hath heard and understood it.
Kyk, my oog het dit alles gesien, my oor het dit gehoor, en dit verstaan.
2
What ye know, [the same] do I know also: I [am] not inferior unto you.
Wat julle weet, weet ek ook: ek is nie minder as julle nie.
3
Surely I would speak to the Almighty, and I desire to reason with God.
Sekerlik sou ek tot die Almagtige spreek, en ek begeer om met God te redeneer.
4
But ye [are] forgers of lies, ye [are] all physicians of no value.
Maar julle is verdigters van leuens, julle is almal nuttelose geneeshere.
5
O that ye would altogether hold your peace! and it should be your wisdom.
Ag, dat julle heeltemal stilhou, en dit sou julle wysheid wees.
6
Hear now my reasoning, and hearken to the pleadings of my lips.
Hoor nou my redenering, en luister na die pleitrede van my lippe.
7
Will ye speak wickedly for God? and talk deceitfully for him?
Sal julle goddeloosheid vir God spreek? en bedrieglikheid vir Hom?
8
Will ye accept his person? will ye contend for God?
Sal julle sy aangesig aanneem? sal julle vir God twis?
9
Is it good that he should search you out? or as one man mocketh another, do ye [so] mock him?
Is dit goed dat Hy julle soek? of soos ‚'n mens ‚'n ander bedrieg, so julle Hom bedrieg?
10
He will surely reprove you, if ye do secretly accept persons.
Hy sal sekerlik julle bestraf, as julle in die geheim aangesigte aanneem.
11
Shall not his excellency make you afraid? and his dread fall upon you?
Sal sy uitnemendheid julle nie verskrik nie? en sy vrees op julle val nie?
12
Your remembrances [are] like unto ashes, your bodies to bodies of clay.
Julle gedenkskrifte is soos as, julle liggame soos liggame van klei.
13
Hold your peace, let me alone, that I may speak, and let come on me what [will].
Hou stil, laat my alleen wees, dat ek mag spreek, en laat kom op my wat wil.
14
Wherefore do I take my flesh in my teeth, and put my life in mine hand?
Waarom neem ek my vlees in my tande, en sit my lewe in my hand?
15
Though he slay me, yet will I trust in him: but I will maintain mine own ways before him.
Al sou Hy my doodmaak, sal ek nog op Hom vertrou: maar ek sal my eie weë voor Hom handhaaf.
16
He also [shall be] my salvation: for an hypocrite shall not come before him.
Hy sal ook my heil wees: want ‚'n skynheilige sal nie voor Hom kom nie.
17
Hear diligently my speech, and my declaration with your ears.
Hoor aandagtig na my toespraak, en my verklaring met julle ore.
18
Behold now, I have ordered [my] cause; I know that I shall be justified.
Kyk nou, ek het my saak georden; ek weet dat ek geregverdig sal word.
19
Who [is] he [that] will plead with me? for now, if I hold my tongue, I shall give up the ghost.
Wie is hy wat met my sal twis? want nou, as ek stilhou, sal ek sterwe.
20
Only do not two [things] unto me: then will I not hide myself from thee.
Net twee dinge moet U nie aan my doen nie: dan sal ek nie voor u aangesig verberg nie.
21
Withdraw thine hand far from me: and let not thy dread make me afraid.
Trek u hand ver van my af; en laat u vrees my nie verskrik nie.
22
Then call thou, and I will answer: or let me speak, and answer thou me.
Roep dan, en ek sal antwoord: of laat my spreek, en antwoord U my.
23
How many [are] mine iniquities and sins? make me to know my transgression and my sin.
Hoeveel is daar van my ongeregtighede en sondes? maak my my oortreding en my sonde bekend.
24
Wherefore hidest thou thy face, and holdest me for thine enemy?
Waarom verberg U u aangesig, en hou my vir u vyand?
25
Wilt thou break a leaf driven to and fro? and wilt thou pursue the dry stubble?
Sal U ’n drywende blaar verskrik? en sal U die droë stoppel agtervolg?
26
For thou writest bitter things against me, and makest me to possess the iniquities of my youth.
Want U skryf bitter dinge teen my, en maak my die erfenis van die ongeregtighede van my jeug erwe:
27
Thou puttest my feet also in the stocks, and lookest narrowly unto all my paths; thou settest a print upon the heels of my feet.
U sit ook my voete in die blok, en bespied al my paaie; U sit ‚'n drukmerk op die sole van my voete.
28
And he, as a rotten thing, consumeth, as a garment that is moth eaten.
En hy, soos ’n verrotte ding, vergaan, soos ’n kleed wat deur die mot geëet is.