Job 1 Job 2 →
King James Version
AFR DVK
1
There was a man in the land of Uz, whose name [was] Job; and that man was perfect and upright, and one that feared God, and eschewed evil.
Daar was ‚'n man in die land van Us, wie se naam was Job; en daardie man was volkome en opreg, en een wat God gevrees het, en die kwaad vermy het.
2
And there were born unto him seven sons and three daughters.
En daar is vir hom sewe seuns en drie dogters gebore.
3
His substance also was seven thousand sheep, and three thousand camels, and five hundred yoke of oxen, and five hundred she asses, and a very great household; so that this man was the greatest of all the men of the east.
Sy besitting was ook sewenduisend skape, en drieduisend kamele, en vyfhonderd juk osse, en vyfhonderd eselinne, en ‚'n baie groot huishouding; sodat hierdie man die grootste was van al die manne van die ooste.
4
And his sons went and feasted [in their] houses, every one his day; and sent and called for their three sisters to eat and to drink with them.
En sy seuns het gegaan en fees gehou in hulle huise, elkeen op sy dag; en hulle het gestuur en hulle drie susters geroep om saam met hulle te eet en te drink.
5
And it was so, when the days of [their] feasting were gone about, that Job sent and sanctified them, and rose up early in the morning, and offered burnt offerings [according] to the number of them all: for Job said, It may be that my sons have sinned, and cursed God in their hearts. Thus did Job continually.
En was so, toe die dae van hulle fees verby was, dat Job gestuur en hulle geheilig het, en vroeg in die môre opgestaan, en brandoffers geoffer het volgens die getal van hulle almal: want Job het gesê, Dit mag wees dat my seuns gesondig, en God in hulle harte vervloek het. So het Job voortdurend gedoen.
6
Now there was a day when the sons of God came to present themselves before the LORD, and Satan came also among them.
Nou was daar ‚'n dag toe die seuns van God gekom het om voor die HERE te verskyn, en Satan het ook onder hulle gekom.
7
And the LORD said unto Satan, Whence comest thou? Then Satan answered the LORD, and said, From going to and fro in the earth, and from walking up and down in it.
En die HERE het tot Satan gesê, Vanwaar kom jy? Toe het Satan die HERE geantwoord, en gesê, Van om heen en weer te gaan op die aarde, en van om daarin te wandel.
8
And the LORD said unto Satan, Hast thou considered my servant Job, that [there is] none like him in the earth, a perfect and an upright man, one that feareth God, and escheweth evil?
En die HERE het tot Satan gesê, Het jy ag gegee op my dienaar Job, dat daar niemand soos hy op die aarde is nie, ’n volkome en ’n opreg man, een wat God vrees, en die kwaad vermy?
9
Then Satan answered the LORD, and said, Doth Job fear God for nought?
Toe het Satan die HERE geantwoord, en gesê, Vrees Job God verniet?
10
Hast not thou made an hedge about him, and about his house, and about all that he hath on every side? thou hast blessed the work of his hands, and his substance is increased in the land.
Het U nie ’n heining om hom, en om sy huis, en om alles wat hy het aan alle kante, gemaak nie? U het die werk van sy hande geseën, en sy goed is toegenome in die land.
11
But put forth thine hand now, and touch all that he hath, and he will curse thee to thy face.
Maar steek nou u hand uit, en raak aan alles wat hy het, en hy sal U in u aangesig vervloek.
12
And the LORD said unto Satan, Behold, all that he hath [is] in thy power; only upon himself put not forth thine hand. So Satan went forth from the presence of the LORD.
En die HERE het tot Satan gesê, Kyk, alles wat hy het is in jou mag; net aan homself steek jou hand nie uit nie. So het Satan dan van die teenwoordigheid van die HERE uitgegaan.
13
And there was a day when his sons and his daughters [were] eating and drinking wine in their eldest brother’s house:
En daar was ’n dag toe sy seuns en sy dogters geëet en wyn gedrink het in hulle oudste broer se huis:
14
And there came a messenger unto Job, and said, The oxen were plowing, and the asses feeding beside them:
En daar het ’n boodskapper by Job gekom, en gesê, Die osse was besig om te ploeg, en die eselinne het by hulle gewei:
15
And the Sabeans fell [upon them], and took them away; yea, they have slain the servants with the edge of the sword; and I only am escaped alone to tell thee.
En die Sabeërs het op hulle aangeval, en hulle weggeneem; ja, hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard doodgemaak; en ek alleen het ontvlug om dit aan jou te vertel.
16
While he [was] yet speaking, there came also another, and said, The fire of God is fallen from heaven, and hath burned up the sheep, and the servants, and consumed them; and I only am escaped alone to tell thee.
Terwyl hy nog besig was om te spreek, het daar ook ’n ander gekom, en gesê, Die vuur van God is van die hemel afgeval, en het die skape en die dienaars verbrand, en hulle verteer; en ek alleen het ontvlug om dit aan jou te vertel.
17
While he [was] yet speaking, there came also another, and said, The Chaldeans made out three bands, and fell upon the camels, and have carried them away, yea, and slain the servants with the edge of the sword; and I only am escaped alone to tell thee.
Terwyl hy nog besig was om te spreek, het daar ook ’n ander gekom, en gesê, Die Chaldeërs het drie bende gemaak, en op die kamele aangeval, en hulle weggeneem, ja, en die dienaars met die skerpte van die swaard doodgemaak; en ek alleen het ontvlug om dit aan jou te vertel.
18
While he [was] yet speaking, there came also another, and said, Thy sons and thy daughters [were] eating and drinking wine in their eldest brother’s house:
Terwyl hy nog besig was om te spreek, het daar ook ’n ander gekom, en gesê, Jou seuns en jou dogters was besig om te eet en wyn te drink in hulle oudste broer se huis:
19
And, behold, there came a great wind from the wilderness, and smote the four corners of the house, and it fell upon the young men, and they are dead; and I only am escaped alone to tell thee.
En kyk, daar het ‚'n groot wind van die wildernis gekom, en die vier hoeke van die huis getref, en dit het op die jongmense geval, en hulle is dood; en ek alleen het ontvlug om dit aan jou te vertel.
20
Then Job arose, and rent his mantle, and shaved his head, and fell down upon the ground, and worshipped,
Toe het Job opgestaan, en sy mantel geskeur, en sy hoof geskeer, en op die grond geval, en aanbid,
21
And said, Naked came I out of my mother’s womb, and naked shall I return thither: the LORD gave, and the LORD hath taken away; blessed be the name of the LORD.
En gesê, Naak het ek uit my moeder se skoot uitgekom, en naak sal ek daarheen terugkeer: die HERE het gegee, en die HERE het geneem; geseënd is die Naam van die HERE.
22
In all this Job sinned not, nor charged God foolishly.
In dit alles het Job nie gesondig nie, en God nie tot dwaasheid toegeskrywe nie.
Job 1 Job 2 →