King James Version
AFR DVK
1
The word that the LORD spake against Babylon [and] against the land of the Chaldeans by Jeremiah the prophet.
Die woord wat die HERE deur die profeet Jeremia teen Babel, en teen die land van die Chaldeërs, gespreek het.
2
Declare ye among the nations, and publish, and set up a standard; publish, [and] conceal not: say, Babylon is taken, Bel is confounded, Merodach is broken in pieces; her idols are confounded, her images are broken in pieces.
Verklaar julle onder die nasies, en publiseer, en sit ’n banier op; publiseer, en verberg dit nie: sê, Babel is ingeneem, Bel is beskaamd, Merodag is stukkend geslaan; haar afgode is beskaamd, haar beelde is stukkend geslaan.
3
For out of the north there cometh up a nation against her, which shall make her land desolate, and none shall dwell therein: they shall remove, they shall depart, both man and beast.
Want uit die noorde kom daar ‚'n nasie teen haar op, wat haar land verwoes sal maak, en niemand sal daarin woon nie: hulle sal wegtrek, hulle sal weggaan, beide die mens en die dier.
4
In those days, and in that time, saith the LORD, the children of Israel shall come, they and the children of Judah together, going and weeping: they shall go, and seek the LORD their God.
In daardie dae, en in daardie tyd, sê die HERE, sal die kinders van Israel kom, hulle en die kinders van Juda saam, en gaan en ween soos hulle gaan, en die HERE hulle God soek.
5
They shall ask the way to Zion with their faces thitherward, [saying], Come, and let us join ourselves to the LORD in a perpetual covenant [that] shall not be forgotten.
Hulle sal na Sion vra met hulle aangesigte daarheen: hulle sal sê, Kom, en laat ons ons by die HERE aansluit in ’n ewige verbond wat nie vergeet sal word nie.
6
My people hath been lost sheep: their shepherds have caused them to go astray, they have turned them away [on] the mountains: they have gone from mountain to hill, they have forgotten their restingplace.
My volk was verlore skape: hulle herders het hulle laat dwaal, hulle het hulle op die berge laat dwaal: hulle het van berg tot heuwel gegaan, hulle het hulle rusplek vergeet.
7
All that found them have devoured them: and their adversaries said, We offend not, because they have sinned against the LORD, the habitation of justice, even the LORD, the hope of their fathers.
Almal wat hulle gevind het, het hulle verteer: en hulle teëstanders het gesê, Ons is nie skuldig nie, omdat hulle teen die HERE gesondig het, die woning van geregtigheid, selfs die HERE, die hoop van hulle vaders.
8
Remove out of the midst of Babylon, and go forth out of the land of the Chaldeans, and be as the he goats before the flocks.
Vlug uit die midde van Babel, en gaan uit uit die land van die Chaldeërs, en wees soos die bokke voor die kuddes.
9
For, lo, I will raise and cause to come up against Babylon an assembly of great nations from the north country: and they shall set themselves in array against her; from thence she shall be taken: their arrows [shall be] as of a mighty expert man; none shall return in vain.
Want kyk, ek sal ‚'n vergadering van groot nasies uit die noordelike land teen Babel opwek en laat opkom: en hulle sal hulle teen haar in orde stel; van daar sal sy geneem word: hulle pyle sal wees soos van ‚'n magtige kundige man; nie een sal tevergeefs terugkeer nie.
10
And Chaldea shall be a spoil: all that spoil her shall be satisfied, saith the LORD.
En Chaldea sal ’n roof wees: almal wat haar roof, sal versadig word, sê die HERE.
11
Because ye were glad, because ye rejoiced, O ye destroyers of mine heritage, because ye are grown fat as the heifer at grass, and bellow as bulls;
Omdat julle bly was, omdat julle juig, o julle verwoesters van my erfenis, omdat julle vet geword het soos die vers wat gras trap, en brul soos bulle;
12
Your mother shall be sore confounded; she that bare you shall be ashamed: behold, the hindermost of the nations [shall be] a wilderness, a dry land, and a desert.
Julle moeder sal grootliks beskaamd word; sy wat julle gebaar het, sal verleë wees: kyk, die agterste van die nasies sal ’n wildernis wees, ’n droë land, en ’n woestyn.
13
Because of the wrath of the LORD it shall not be inhabited, but it shall be wholly desolate: every one that goeth by Babylon shall be astonished, and hiss at all her plagues.
Vanweë die toorn van die HERE sal dit nie bewoon word nie, maar dit sal heeltemal verwoes word: elkeen wat by Babel verbygaan, sal verbaas wees, en fluit by al haar plae.
14
Put yourselves in array against Babylon round about: all ye that bend the bow, shoot at her, spare no arrows: for she hath sinned against the LORD.
Stel julle in orde teen Babel rondom: al julle wat die boog buig, skiet op haar, spaar geen pyle nie: want sy het teen die HERE gesondig.
15
Shout against her round about: she hath given her hand: her foundations are fallen, her walls are thrown down: for it [is] the vengeance of the LORD: take vengeance upon her; as she hath done, do unto her.
Skreeu teen haar rondom: sy het haar hand gegee: haar fondamente is geval, haar mure is afgebreek: want dit is die wraak van die HERE: neem wraak op haar; soos sy gedoen het, doen aan haar.
16
Cut off the sower from Babylon, and him that handleth the sickle in the time of harvest: for fear of the oppressing sword they shall turn every one to his people, and they shall flee every one to his own land.
Sny die saaier van Babel af, en hom wat die sekel in die tyd van oes hanteer: vanweë die verdrukkende swaard sal hulle elkeen na sy volk draai, en hulle sal elkeen na sy eie land vlug.
17
Israel [is] a scattered sheep; the lions have driven [him] away: first the king of Assyria hath devoured him; and last this Nebuchadrezzar king of Babylon hath broken his bones.
Israel is ’n verstrooide skaap; die leeus het hom verdryf: eers het die koning van Assirië hom verteer; en laastens het hierdie Nebukadrésar koning van Babel sy bene gebreek.
18
Therefore thus saith the LORD of hosts, the God of Israel; Behold, I will punish the king of Babylon and his land, as I have punished the king of Assyria.
Daarom so sê die HERE van leërskare, die God van Israel; Kyk, ek sal die koning van Babel en sy land besoek, soos ek die koning van Assirië besoek het.
19
And I will bring Israel again to his habitation, and he shall feed on Carmel and Bashan, and his soul shall be satisfied upon mount Ephraim and Gilead.
En ek sal Israel na sy woning terugbring, en hy sal op Karmel en Basan wei, en sy siel sal op die berg Efraim en Gílead versadig word.
20
In those days, and in that time, saith the LORD, the iniquity of Israel shall be sought for, and [there shall be] none; and the sins of Judah, and they shall not be found: for I will pardon them whom I reserve.
In daardie dae, en in daardie tyd, sê die HERE, sal die ongeregtigheid van Israel gesoek word, en daar sal geen wees nie; en die sondes van Juda, en hulle sal nie gevind word nie: want ek sal dié wat ek oorlaat, vergewe.
21
Go up against the land of Merathaim, [even] against it, and against the inhabitants of Pekod: waste and utterly destroy after them, saith the LORD, and do according to all that I have commanded thee.
Trek op teen die land van Merataim, selfs teen dit, en teen die inwoners van Pekod: verwoes en vernietig agter hulle, sê die HERE, en doen volgens alles wat ek jou beveel het.
22
A sound of battle [is] in the land, and of great destruction.
‚'n Geraas van geveg is in die land, en van groot vernietiging.
23
How is the hammer of the whole earth cut asunder and broken! how is Babylon become a desolation among the nations!
Hoe is die hamer van die hele aarde afgekap en verbreek! hoe is Babel ‚'n verwoesting geword onder die nasies!
24
I have laid a snare for thee, and thou art also taken, O Babylon, and thou wast not aware: thou art found, and also caught, because thou hast striven against the LORD.
Ek het ‚'n strik vir jou gespan, en jy is ook gevang, o Babel, en jy was nie bewus daarvan nie: jy is gevind, en ook gegryp, omdat jy teen die HERE geveg het.
25
The LORD hath opened his armoury, and hath brought forth the weapons of his indignation: for this [is] the work of the Lord GOD of hosts in the land of the Chaldeans.
Die HERE het sy arsenaal oopgemaak, en die wapens van sy verontwaardiging uitgebring: want dit is die werk van die Here GOD van leërskare in die land van die Chaldeërs.
26
Come against her from the utmost border, open her storehouses: cast her up as heaps, and destroy her utterly: let nothing of her be left.
Kom teen haar van die uiterste grens af, maak haar skure oop: gooi haar soos hope op, en vernietig haar heeltemal: laat niks van haar oorbly nie.
27
Slay all her bullocks; let them go down to the slaughter: woe unto them! for their day is come, the time of their visitation.
Slaan al haar bulle dood; laat hulle afgaan tot die slagting: wee hulle! want hulle dag is gekom, die tyd van hulle besoeking.
28
The voice of them that flee and escape out of the land of Babylon, to declare in Zion the vengeance of the LORD our God, the vengeance of his temple.
Die stem van hulle wat uit die land van Babel vlug en ontvlug, om in Sion die wraak van die HERE onse God, die wraak van sy tempel, te verklaar.
29
Call together the archers against Babylon: all ye that bend the bow, camp against it round about; let none thereof escape: recompense her according to her work; according to all that she hath done, do unto her: for she hath been proud against the LORD, against the Holy One of Israel.
Roep teen Babel die boogskutters bymekaar: al julle wat die boog buig, kampeer teen haar rondom; laat niemand daarvan ontvlug nie: vergoed haar volgens haar werk; volgens alles wat sy gedoen het, doen aan haar: want sy was trots teen die HERE, teen die Heilige van Israel.
30
Therefore shall her young men fall in the streets, and all her men of war shall be cut off in that day, saith the LORD.
Daarom sal haar jongmanne in die strate val, en al haar manne van oorlog sal in daardie dag afgesny word, sê die HERE.
31
Behold, I [am] against thee, [O thou] most proud, saith the Lord GOD of hosts: for thy day is come, the time [that] I will visit thee.
Kyk, ek is teen jou, o jy mees trots, sê die Here GOD van leërskare: want jou dag is gekom, die tyd dat ek jou besoek.
32
And the most proud shall stumble and fall, and none shall raise him up: and I will kindle a fire in his cities, and it shall devour all round about him.
En die mees trots sal struikel en val, en niemand sal haar oprig nie: en ek sal ‚'n vuur in haar stede aansteek, en dit sal alles rondom haar verteer.
33
Thus saith the LORD of hosts; The children of Israel and the children of Judah [were] oppressed together: and all that took them captives held them fast; they refused to let them go.
So sê die HERE van leërskare; Die kinders van Israel en die kinders van Juda was saam verdruk; en almal wat hulle gevange geneem het, het hulle vasgehou; hulle het geweier om hulle te laat gaan.
34
Their Redeemer [is] strong; the LORD of hosts [is] his name: he shall throughly plead their cause, that he may give rest to the land, and disquiet the inhabitants of Babylon.
Hulle Verlosser is sterk; die HERE van leërskare is sy Naam: hy sal hulle saak deeglik bepleit, dat hy die land rus mag gee, en die inwoners van Babel ontstel.
35
A sword [is] upon the Chaldeans, saith the LORD, and upon the inhabitants of Babylon, and upon her princes, and upon her wise [men].
’n Swaard is op die Chaldeërs, sê die HERE, en op die inwoners van Babel, en op haar vorstes, en op haar wyse manne.
36
A sword [is] upon the liars; and they shall dote: a sword [is] upon her mighty men; and they shall be dismayed.
‚'n Swaard is op die leuenaars; en hulle sal dwaas word: ‚'n swaard is op haar magtiges; en hulle sal ontsteld wees.
37
A sword [is] upon their horses, and upon their chariots, and upon all the mingled people that [are] in the midst of her; and they shall become as women: a sword [is] upon her treasures; and they shall be robbed.
‚'n Swaard is op hulle perde, en op hulle strydwaens, en op al die gemengde volk wat in die midde van haar is; en hulle sal soos vroue word: ‚'n swaard is op haar skatte; en hulle sal geplunder word.
38
A drought [is] upon her waters; and they shall be dried up: for it [is] the land of graven images, and they are mad upon [their] idols.
‚'n Droogte is op haar waters; en hulle sal uitgedroog word: want dit is die land van gesnede beelde, en hulle is mal oor hulle afgode.
39
Therefore the wild beasts of the desert with the wild beasts of the islands shall dwell [there], and the owls shall dwell therein: and it shall be no more inhabited for ever; neither shall it be dwelt in from generation to generation.
Daarom sal die wilde diere van die woestyn met die wilde diere van die eilande daar woon, en die uile sal daarin woon: en dit sal nie meer vir ewig bewoon word nie; en dit sal nie van geslag tot geslag bewoon word nie.
40
As God overthrew Sodom and Gomorrah and the neighbour [cities] thereof, saith the LORD; [so] shall no man abide there, neither shall any son of man dwell therein.
Soos God Sodom en Gomorra en die naburige stede daarvan omgekeer het, sê die HERE; so sal daar geen man daarin woon nie, en ook sal geen seun van die mens daarin vertoef nie.
41
Behold, a people shall come from the north, and a great nation, and many kings shall be raised up from the coasts of the earth.
Kyk, ‚'n volk sal van die noorde kom, en ‚'n groot nasie, en baie konings sal van die kante van die aarde opgewek word.
42
They shall hold the bow and the lance: they [are] cruel, and will not shew mercy: their voice shall roar like the sea, and they shall ride upon horses, [every one] put in array, like a man to the battle, against thee, O daughter of Babylon.
Hulle sal boog en spies vashou: hulle is wreed, en sal geen medelye hê nie: hulle stem sal bruis soos die see, en hulle sal op perde ry, elkeen in orde gestel soos ’n man tot die geveg, teen jou, o dogter van Babel.
43
The king of Babylon hath heard the report of them, and his hands waxed feeble: anguish took hold of him, [and] pangs as of a woman in travail.
Die koning van Babel het die gerug van hulle gehoor, en sy hande het flou geword: angs het hom aangegryp, en pyn soos van ‚'n vrou in barensnood.
44
Behold, he shall come up like a lion from the swelling of Jordan unto the habitation of the strong: but I will make them suddenly run away from her: and who [is] a chosen [man, that] I may appoint over her? for who [is] like me? and who will appoint me the time? and who [is] that shepherd that will stand before me?
Kyk, hy sal soos ‚'n leeu uit die oopswelling van die Jordaan opkom teen die woning van die sterk: maar ek sal hulle skielik van haar af laat vlug: en wie is ‚'n uitverkore man, dat ek hom teen haar mag aanstel? want wie is soos ek? en wie sal My ‚'n tyd aanwys? en wie is daardie herder wat voor My sal staan?
45
Therefore hear ye the counsel of the LORD, that he hath taken against Babylon; and his purposes, that he hath purposed against the land of the Chaldeans: Surely the least of the flock shall draw them out: surely he shall make [their] habitation desolate with them.
Daarom hoor die raad van die HERE, wat Hy teen Babel geneem het; en sy voornemens, wat Hy teen die land van die Chaldeërs geneem het: Sekerlik sal die geringstes van die kudde hulle uittrek: sekerlik sal hy hulle woning met hulle verwoes.
46
At the noise of the taking of Babylon the earth is moved, and the cry is heard among the nations.
By die geraas van die inname van Babel is die aarde beweeg, en die geroep is onder die nasies gehoor.