← Hebreërs 1 Hebreërs — Hebrews 2 Hebreërs 3 →
King James Version
AFR DVK
1
Therefore we ought to give the more earnest heed to the things which we have heard, lest at any time we should let [them] slip.
Daarom behoort ons des te meer ag te gee op die dinge wat ons gehoor het, dat ons nie te eniger tyd daarvan afdrywe nie.
2
For if the word spoken by angels was stedfast, and every transgression and disobedience received a just recompence of reward;
Want as die woord wat deur engele gespreek is, vastestaan, en elke oortreding en ongehoorsaamheid ‚'n regverdige vergelding ontvang het;
3
How shall we escape, if we neglect so great salvation; which at the first began to be spoken by the Lord, and was confirmed unto us by them that heard [him];
Hoe sal ons ontvlug as ons so ‚'n groot heil verwaarloos; wat in die begin verkondig is deur die Here, en aan ons bevestig is deur hulle wat dit gehoor het;
4
God also bearing [them] witness, both with signs and wonders, and with divers miracles, and gifts of the Holy Ghost, according to his own will?
God ook saam getuigende met tekens en wonders, en met verskillende kragtige dade, en gawes van die Heilige Gees, volgens sy eie wil?
5
For unto the angels hath he not put in subjection the world to come, whereof we speak.
Want Hy het nie aan die engele die wêreld wat kom, waarvan ons spreek, onderwerp nie.
6
But one in a certain place testified, saying, What is man, that thou art mindful of him? or the son of man, that thou visitest him?
Maar een het êrens getuig, sê, Wat is die mens, dat U hom gedenk? of die seun van die mens, dat U hom besoek?
7
Thou madest him a little lower than the angels; thou crownedst him with glory and honour, and didst set him over the works of thy hands:
U het hom ‚'n bietjie laer as die engele gemaak; U het hom met heerlikheid en eer gekroon, en hom oor die werke van u hande gestel:
8
Thou hast put all things in subjection under his feet. For in that he put all in subjection under him, he left nothing [that is] not put under him. But now we see not yet all things put under him.
U het alle dinge onder sy voete onderwerp. Want in dat Hy alle dinge onder Hom onderwerp het, het Hy niks oorgelaat wat nie onder Hom onderwerp is nie. Maar nou sien ons nog nie alle dinge onder Hom onderwerp nie.
9
But we see Jesus, who was made a little lower than the angels for the suffering of death, crowned with glory and honour; that he by the grace of God should taste death for every man.
Maar ons sien Jesus, wat ‚'n bietjie laer as die engele gemaak is om die lyding van die dood, met heerlikheid en eer gekroon; dat Hy deur die genade van God vir elke mens die dood sou proe.
10
For it became him, for whom [are] all things, and by whom [are] all things, in bringing many sons unto glory, to make the captain of their salvation perfect through sufferings.
Want dit betaam Hom, om wie se ontwil alle dinge is, en deur wie alle dinge is, in die bring van baie seuns tot heerlikheid, die leidsman van hulle heil deur lydinge volmaak te maak.
11
For both he that sanctifieth and they who are sanctified [are] all of one: for which cause he is not ashamed to call them brethren,
Want beide Hy wat heilig, en hulle wat geheilig word, is almal uit een: om welke oorsaak Hy Hom nie skaam om hulle broers te noem nie,
12
Saying, I will declare thy name unto my brethren, in the midst of the church will I sing praise unto thee.
Sê, Ek sal u Naam aan my broers verkondig, in die midde van die gemeente sal ek U lofsange sing.
13
And again, I will put my trust in him. And again, Behold I and the children which God hath given me.
En weer, Ek sal my vertroue op Hom stel. En weer, Kyk, hier is ek en die kinders wat God my gegee het.
14
Forasmuch then as the children are partakers of flesh and blood, he also himself likewise took part of the same; that through death he might destroy him that had the power of death, that is, the devil;
Aangesien die kinders dan deelgenote is van vlees en bloed, het Hy self ook net so daaraan deelgeneem; dat deur die dood Hy hom tot niet mag maak wat die mag van die dood gehad het, dit is, die duiwel;
15
And deliver them who through fear of death were all their lifetime subject to bondage.
En verlos dié wat deur vrees van die dood die hele lewe lank onderworpe was aan diensbaarheid.
16
For verily he took not on [him the nature of] angels; but he took on [him] the seed of Abraham.
Want waarlik Hy neem nie die natuur van engele aan nie; maar Hy neem die saad van Abraham aan.
17
Wherefore in all things it behoved him to be made like unto [his] brethren, that he might be a merciful and faithful high priest in things [pertaining] to God, to make reconciliation for the sins of the people.
Daarom behoort Hy in alle dinge gelyk te word aan sy broers, dat Hy ’n barmhartige en getroue Hoëpriester sou wees in dinge aangaande God, om versoening te doen vir die sondes van die volk.
18
For in that he himself hath suffered being tempted, he is able to succour them that are tempted.
Want in dat Hy self gely het, versoek synde, is Hy in staat om dié te help wat versoek word.