Esra — Ezra 1 Esra 2 →
King James Version
AFR DVK
1
Now in the first year of Cyrus king of Persia, that the word of the LORD by the mouth of Jeremiah might be fulfilled, the LORD stirred up the spirit of Cyrus king of Persia, that he made a proclamation throughout all his kingdom, and [put it] also in writing, saying,
Nou in die eerste jaar van Kores koning van Persië, dat die woord van die HERE deur die mond van Jeremía vervul mag word, het die HERE die gees van Kores koning van Persië opgewek, dat hy ’n uitroep deur sy hele koninkryk gemaak het, en dit ook skriftelik, en gesê,
2
Thus saith Cyrus king of Persia, The LORD God of heaven hath given me all the kingdoms of the earth; and he hath charged me to build him an house at Jerusalem, which [is] in Judah.
So sê Kores koning van Persië, Die HERE, die God van die hemel, het aan my al die koninkryke van die aarde gegee; en Hy het my beveel om vir Hom ’n huis te bou in Jérusalem, wat in Juda is.
3
Who [is there] among you of all his people? his God be with him, and let him go up to Jerusalem, which [is] in Judah, and build the house of the LORD God of Israel, (he [is] the God,) which [is] in Jerusalem.
Wie is daar onder julle van al sy volk? sy God wees met hom, en laat hom optrek na Jérusalem, wat in Juda is, en die huis van die HERE, die God van Israel, (Hy is die God,) wat in Jérusalem is, bou.
4
And whosoever remaineth in any place where he sojourneth, let the men of his place help him with silver, and with gold, and with goods, and with beasts, beside the freewill offering for the house of God that [is] in Jerusalem.
En elkeen wat oorbly in enige plek waar hy as vreemdeling vertoef, laat die manne van sy plek hom help met silwer, en met goud, en met goed, en met beeste, behalwe die vrywillige offerande vir die huis van God wat in Jérusalem is.
5
Then rose up the chief of the fathers of Judah and Benjamin, and the priests, and the Levites, with all [them] whose spirit God had raised, to go up to build the house of the LORD which [is] in Jerusalem.
Toe het die hoofde van die vaders van Juda en Benjamin, en die priesters, en die Leviete, met almal wie se gees God opgewek het om op te trek om die huis van die HERE wat in Jérusalem is, te bou, opgestaan.
6
And all they that [were] about them strengthened their hands with vessels of silver, with gold, with goods, and with beasts, and with precious things, beside all [that] was willingly offered.
En almal wat rondom hulle was, het hulle hande versterk met vate van silwer, met goud, met goed, en met beeste, en met kosbare dinge, behalwe alles wat willig aangebied is.
7
Also Cyrus the king brought forth the vessels of the house of the LORD, which Nebuchadnezzar had brought forth out of Jerusalem, and had put them in the house of his gods;
Ook het koning Kores die vate van die huis van die HERE uitgebring, wat Nebukadrésar uit Jérusalem uitgebring het, en in die huis van sy gode gesit het;
8
Even those did Cyrus king of Persia bring forth by the hand of Mithredath the treasurer, and numbered them unto Sheshbazzar, the prince of Judah.
Selfs dié het Kores koning van Persië uitgebring deur die hand van Mitredat die skatmeester, en hulle aan Sesbassar die vorste van Juda getel.
9
And this [is] the number of them: thirty chargers of gold, a thousand chargers of silver, nine and twenty knives,
En dit is die getal van hulle: dertig bakke van goud, ‚'n duisend bakke van silwer, nege en twintig messe,
10
Thirty basons of gold, silver basons of a second [sort] four hundred and ten, [and] other vessels a thousand.
Dertig bekers van goud, silwer bekers van ‚'n tweede soorte vierhonderd en tien, en ander vate ‚'n duisend.
11
All the vessels of gold and of silver [were] five thousand and four hundred. All [these] did Sheshbazzar bring up with [them of] the captivity that were brought up from Babylon unto Jerusalem.
Al die vate van goud en van silwer was vyfduisend en vierhonderd. Al hierdie het Sesbassar saam met hulle van die ballingskap opgebring van Babel na Jérusalem.