King James Version
AFR DVK
1
Moreover take thou up a lamentation for the princes of Israel,
Bowendien, neem jy op ‚'n weeklag vir die vorstes van Israel,
2
And say, What [is] thy mother? A lioness: she lay down among lions, she nourished her whelps among young lions.
En sê, Wat is jou moeder? ’n Leeuwyfie: sy het tussen leeus gelê, sy het haar jonges onder die leeuwelpies grootgemaak.
3
And she brought up one of her whelps: it became a young lion, and it learned to catch the prey; it devoured men.
En sy het een van haar welpies opgebring: dit het ’n jong leeu geword, en dit het geleer om die prooi te vang; dit het mense opgeëet.
4
The nations also heard of him; he was taken in their pit, and they brought him with chains unto the land of Egypt.
Die nasies het ook van hom gehoor; hy is in hulle put gevange geneem, en hulle het hom met kettings na die land van Egipte gebring.
5
Now when she saw that she had waited, [and] her hope was lost, then she took another of her whelps, [and] made him a young lion.
Nou toe sy gesien het dat sy gewag het, en haar hoop vergaan het, toe het sy ‚'n ander van haar welpies geneem, en hom ‚'n jong leeu gemaak.
6
And he went up and down among the lions, he became a young lion, and learned to catch the prey, [and] devoured men.
En hy het opgegaan en afgegaan onder die leeus, hy het ’n jong leeu geword, en geleer om die prooi te vang, en mense opgeëet.
7
And he knew their desolate palaces, and he laid waste their cities; and the land was desolate, and the fulness thereof, by the noise of his roaring.
En hy het hulle paleise geken, en hulle stede verwoes; en die land was verwoes, en die volheid daarvan, deur die geraas van sy gebrul.
8
Then the nations set against him on every side from the provinces, and spread their net over him: he was taken in their pit.
Toe het die nasies teen hom van die provinsies van alle kante gestel, en hulle net oor hom uitgesprei: hy is in hulle put gevange geneem.
9
And they put him in ward in chains, and brought him to the king of Babylon: they brought him into holds, that his voice should no more be heard upon the mountains of Israel.
En hulle het hom in ‚'n hok met kettings gesit, en hom na die koning van Babel gebring: hulle het hom in sterktes gebring, dat sy stem nie meer op die berge van Israel gehoor sou word nie.
10
Thy mother [is] like a vine in thy blood, planted by the waters: she was fruitful and full of branches by reason of many waters.
Jou moeder is soos ’n wingerdstok in jou bloed, by die waters geplant: sy was vrugbaar en vol takke vanweë baie waters.
11
And she had strong rods for the sceptres of them that bare rule, and her stature was exalted among the thick branches, and she appeared in her height with the multitude of her branches.
En sy het sterk stokke gehad vir die septers van dié wat heers, en haar gestalte is verhef tussen die digte takke, en sy het verskyn in haar hoogte met die menigte van haar takke.
12
But she was plucked up in fury, she was cast down to the ground, and the east wind dried up her fruit: her strong rods were broken and withered; the fire consumed them.
Maar sy is in grimmigheid uitgeruk, sy is tot die grond neergewerp, en die oostewind het haar vrug verdroog: haar sterk stokke is afgebreek en verdroog; die vuur het hulle verteer.
13
And now she [is] planted in the wilderness, in a dry and thirsty ground.
En nou is sy geplant in die wildernis, in ’n droë en dors land.
14
And fire is gone out of a rod of her branches, [which] hath devoured her fruit, so that she hath no strong rod [to be] a sceptre to rule. This [is] a lamentation, and shall be for a lamentation.
En vuur is uitgegaan van ‚'n stok van haar takke, wat haar vrug verteer het, sodat sy geen sterk stok gehad het om ‚'n septer te wees om te heers nie. Dit is ‚'n weeklag, en sal vir ‚'n weeklag wees.