King James Version
AFR DVK
1
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
2
See, I have called by name Bezaleel the son of Uri, the son of Hur, of the tribe of Judah:
Kyk, ek het by die naam geroep Besáleël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda:
3
And I have filled him with the spirit of God, in wisdom, and in understanding, and in knowledge, and in all manner of workmanship,
En ek het hom vervul met die Gees van God, in wysheid, en in verstand, en in kennis, en in allerhande handewerk,
4
To devise cunning works, to work in gold, and in silver, and in brass,
Om kunswerke te bedink, om te werk in goud, en in silwer, en in koper,
5
And in cutting of stones, to set [them], and in carving of timber, to work in all manner of workmanship.
En in die graveerwerk van stene, om te sit, en in die snitwerk van hout, om in allerhande handewerk te werk.
6
And I, behold, I have given with him Aholiab, the son of Ahisamach, of the tribe of Dan: and in the hearts of all that are wise hearted I have put wisdom, that they may make all that I have commanded thee;
En ek, kyk, ek het by hom gestel Aholiab, die seun van Ahisamag, van die stam van Dan: en in die harte van almal wat wys van hart is, het ek wysheid gegee, dat hulle mag maak alles wat ek jou beveel het;
7
The tabernacle of the congregation, and the ark of the testimony, and the mercy seat that [is] thereupon, and all the furniture of the tabernacle,
Die tabernakel van die gemeente, en die ark van die getuienis, en die versoendeksel wat daarop is, en al die gereedskap van die tent,
8
And the table and his furniture, and the pure candlestick with all his furniture, and the altar of incense,
En die tafel en sy gereedskap, en die reine kandelaar met al sy gereedskap, en die altaar van reukwerk,
9
And the altar of burnt offering with all his furniture, and the laver and his foot,
En die altaar van brandoffer met al sy gereedskap, en die waskom en sy voetstuk,
10
And the cloths of service, and the holy garments for Aaron the priest, and the garments of his sons, to minister in the priest’s office,
En die diensklere, en die heilige klere vir Aäron die priester, en die klere van sy seuns, om priester te dien,
11
And the anointing oil, and sweet incense for the holy [place]: according to all that I have commanded thee shall they do.
En die salfolie, en soet reukwerk vir die heilige plek: volgens alles wat ek jou beveel het, moet hulle dit maak.
12
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
13
Speak thou also unto the children of Israel, saying, Verily my sabbaths ye shall keep: for it [is] a sign between me and you throughout your generations; that [ye] may know that I [am] the LORD that doth sanctify you.
Spreek jy ook tot die kinders van Israel, en sê, Voorwaar my sabatte moet julle onderhou: want dit is ’n teken tussen My en julle deur julle geslagte; dat julle mag weet dat ek die HERE is wat julle heilig.
14
Ye shall keep the sabbath therefore; for it [is] holy unto you: every one that defileth it shall surely be put to death: for whosoever doeth [any] work therein, that soul shall be cut off from among his people.
Julle moet dan die sabbat onderhou; want dit is heilig vir julle: elkeen wat dit ontheilig, moet sekerlik gedood word: want elkeen wat daarin enige werk doen, daardie siel moet van sy volk afgesny word.
15
Six days may work be done; but in the seventh [is] the sabbath of rest, holy to the LORD: whosoever doeth [any] work in the sabbath day, he shall surely be put to death.
Ses dae mag werk gedoen word; maar op die sewende is die sabbat van rus, heilig aan die HERE: elkeen wat enige werk doen op die sabbatdag, moet sekerlik gedood word.
16
Wherefore the children of Israel shall keep the sabbath, to observe the sabbath throughout their generations, [for] a perpetual covenant.
Daarom moet die kinders van Israel die sabbat onderhou, om die sabbat te onderhou deur hulle geslagte, tot ‚'n ewige verbond.
17
It [is] a sign between me and the children of Israel for ever: for [in] six days the LORD made heaven and earth, and on the seventh day he rested, and was refreshed.
Dit is ‚'n teken tussen My en die kinders van Israel tot in ewigheid: want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het Hy gerus, en verkwik geword.
18
And he gave unto Moses, when he had made an end of communing with him upon mount Sinai, two tables of testimony, tables of stone, written with the finger of God.
En Hy het aan Moses, toe Hy klaar was met met hom te spreek op die berg Sinai, twee tafels van die getuienis gegee, tafels van klip, beskrywe met die vinger van God.