King James Version
AFR DVK
1
And at that time shall Michael stand up, the great prince which standeth for the children of thy people: and there shall be a time of trouble, such as never was since there was a nation [even] to that same time: and at that time thy people shall be delivered, every one that shall be found written in the book.
En in daardie tyd sal Mígael opstaan, die groot vors wat vir die kinders van jou volk staan: en daar sal ’n tyd van benoudheid wees, soos daar nooit was sedert daar ’n nasie was tot by daardie selfde tyd nie: en in daardie tyd sal jou volk verlos word, elkeen wat in die boek gevind word.
2
And many of them that sleep in the dust of the earth shall awake, some to everlasting life, and some to shame [and] everlasting contempt.
En baie van hulle wat in die stof van die aarde slaap, sal wakker word, sommige tot ewige lewe, en sommige tot skande en ewige veragting.
3
And they that be wise shall shine as the brightness of the firmament; and they that turn many to righteousness as the stars for ever and ever.
En hulle wat wys is, sal skyn soos die helderheid van die uitspansel; en hulle wat baie tot geregtigheid bekeer, soos die sterre vir ewig en altyd.
4
But thou, O Daniel, shut up the words, and seal the book, [even] to the time of the end: many shall run to and fro, and knowledge shall be increased.
Maar jy, o Daniël, sluit die woorde toe, en verseël die boek, selfs tot die tyd van die einde: baie sal heen en weer hardloop, en kennis sal vermeerder word.
5
Then I Daniel looked, and, behold, there stood other two, the one on this side of the bank of the river, and the other on that side of the bank of the river.
Toe het ek Daniël gekyk, en kyk, daar het twee ander gestaan, die een aan hierdie sy van die oewer van die rivier, en die ander aan daardie sy van die oewer van die rivier.
6
And [one] said to the man clothed in linen, which [was] upon the waters of the river, How long [shall it be to] the end of these wonders?
En een het tot die man gekleed in linne gesê, wat op die waters van die rivier was, Hoe lank sal dit wees tot die einde van hierdie wonders?
7
And I heard the man clothed in linen, which [was] upon the waters of the river, when he held up his right hand and his left hand unto heaven, and sware by him that liveth for ever that [it shall be] for a time, times, and an half; and when he shall have accomplished to scatter the power of the holy people, all these [things] shall be finished.
En ek het die man gekleed in linne gehoor, wat op die waters van die rivier was, toe hy sy regterhand en sy linkerhand tot die hemel opgehef het, en by Hom gesweer het wat vir ewig lewe dat dit sal wees vir ‚'n tyd, tye, en ‚'n half; en wanneer hy die verstrooiing van die heilige volk voleindig het, sal al hierdie dinge voleindig word.
8
And I heard, but I understood not: then said I, O my Lord, what [shall be] the end of these [things]?
En ek het dit gehoor, maar ek het dit nie verstaan nie: toe het ek gesê, o my heer, wat sal die einde van hierdie dinge wees?
9
And he said, Go thy way, Daniel: for the words [are] closed up and sealed till the time of the end.
En hy het gesê, Gaan jou weg, Daniël: want die woorde is toegemaak en verseël tot die tyd van die einde.
10
Many shall be purified, and made white, and tried; but the wicked shall do wickedly: and none of the wicked shall understand; but the wise shall understand.
Baie sal gereinig, en wit gemaak, en beproef word; maar die goddelose sal goddeloos handel: en geen van die goddelose sal verstaan nie; maar die wyse sal verstaan.
11
And from the time [that] the daily [sacrifice] shall be taken away, and the abomination that maketh desolate set up, [there shall be] a thousand two hundred and ninety days.
En van die tyd af dat die daaglikse offer weggeneem word, en die gruwel wat verwoes, opgerig word, sal daar ‚'n duisend twee honderd en negentig dae wees.
12
Blessed [is] he that waiteth, and cometh to the thousand three hundred and five and thirty days.
Geseënd is hy wat wag, en kom tot die duisend drie honderd en vyf en dertig dae.
13
But go thou thy way till the end [be]: for thou shalt rest, and stand in thy lot at the end of the days.
Maar gaan jy jou weg tot die einde toe: want jy sal rus, en aan die einde van die dae in jou lot staan.